Ons skrywers

Besigtig alles

Articles by Bill Crowder

Nooit tevrede nie, maar altyd vergenoegd

Tiger Woods is beslis een van die grootste gholfers van hierdie geslag. Sy vermoë om onder druk te presteer is werklik legendaries. Nogtans is dit nie net die begeerte om te wen wat Tiger motiveer nie. Hy het ’n passie om wat hy doen goed te doen. Ten spyte van sy groot sukses oefen hy steeds sy houe in die…

Die oorsig

Stel jou voor jy kom eendag op kantoor
aan en jou baas groet jou en sê: “Kom
09:30 na my kantoor toe. Ek wil graag met
jou oor jou werk gesels.”
Dit sal vir enige werknemer ’n gespanne
tydjie wees. Jy wonder: Wat wil die baas
met my bespreek? Het ek dalk iewers
fouteer? Kry ek miskien ’n salarisverhoging?
Of…

Wat Is Jy Werd?

Daar bestaan ’n storie wat in vyf-en-sewentig v.C. plaasgevind het. ’n Jong Romeinse edelman met die naam Julius Caesar is deur seerowers ontvoer en vir ’n losprys aangehou. Toe die seerowers twintig talente silwer in losprys (vandag ongeveer $600,000) geëis het, het Julius Caesar gelag en gesê hulle het natuurlik géén idee wie hy is nie. Hy dring daarop aan…

’n Nuwe Doel

Jacob Davis was ’n kleremaker met ’n probleem. Dit was die hoogtepunt van die goudstormloop in die Amerikaanse Weste, gedurende die 1800’s, en die mynwerkers se werksbroeke het nie gehou nie. Sy oplossing? Davis het na ’n plaaslike weefstof- maatskappy gegaan, wat deur Levi Strauss besit is, en tentlap gekoop, waaruit hy werksbroeke gemaak het - en die blou jeans…

’n Nuwe Doel

Jacob Davis was ’n kleremaker met ’n probleem. Dit was die
hoogtepunt van die goudstormloop in die Amerikaanse Weste,
gedurende die 1800’s, en die mynwerkers se werksbroeke het
nie gehou nie. Sy oplossing? Davis het na ’n plaaslike weefstof-
maatskappy gegaan, wat deur Levi Strauss besit is, en tentlap
gekoop, waaruit hy werksbroeke gemaak
het - en die blou jeans…

Medelye Moegheid

Anne Frank is goed bekend vir haar dagboek oor hulle skuilhouding gedurende Wêreldoorlog II. Toe sy later in ’n Nazi- kamp was, het dié saam met haar gesê “haar trane [vir hulle] het nooit opgedroog nie”, wat haar ’n “geseënde teenwoordigheid vir almal wat haar geken het,” gemaak het. Kenneth Bailey het hiermee gesê dat sy nooit “medelye moegheid” getoon…

Die Groot Crescendo

My ouers het ’n liefde vir musiek by my gekweek – van country tot klassiek. My hart het dus gebons toe ek by die Moskou Konservatorium – een van Rusland se beroemde musieksale – instap en die Moskou Nasionale Simfonie hoor speel. Terwyl die dirigent die musikante deur ’n meesterlike stuk van Tchaikovsky begelei het, het temas ontwikkel wat geleidelik…

Om Dapper Te Bly Staan

Teresa Prekerowa was ’n tiener toe die Nazi’s haar vaderland, Pole, aan die begin van die Tweede Wêreldoorlog binnegeval het. Dít was met die aanvang van die Joodse volksmoord toe haar Joodse bure, wat deur die Nazi’s aangekeer is, begin verdwyn het. Teresa en van haar volksgenote het hul lewens gewaag om daardie bure uit die Warsau-ghetto en van die…

Wat Is In ’n Naam

“Gip” Hardin, ’n Metodiste prediker, het sy seun na die beroemde prediker John Wesley, vernoem. Die seun het egter ’n totaal ander pad as sy naamgenoot gekies en was hy as een van die mees berugte wetsongehoorsames van die Amerikaanse Weste in die laat 1800’s beskou.

Name in die Bybel speel ’n baie belangrike rol. Toe ’n engel die geboorte…

Die Lugtuin

’n Vriend het gereël dat ek en my vrou, Marlene, die Sky Garden in Londen besoek. Die Sky Garden, geleë op die boonste vloer van ’n 35-verdieping hoë -gebou in Londen se sakegebied, is ’n glas omhulde platform vol plante, bome en blomme. Die luggedeelte het ons aandag getrek. Ons het van ’n hoogte van meer as 152 meter na…